Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 16607 reviews.
Langebaan, Escape From Cape Town
Puza Moya Guest House"Langebaan brei geweldig uit en die dorp raak besig, wat goed is vir die ekonomie."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Die Tuin Hekkie"It's such a quaint beautiful town. My first time there and I definitely did not have time to see everything, thus I will most definitely be going back for a proper visit."
Gansbaai, Escape From Cape Town
White Shark Lodge"A lot of sightseeing and a lot to do in and around Gansbaai area, very happy."
Langebaan, Escape From Cape Town
99 Steps"We love coming to langebaan and will definitely come back again."
Langebaan, Escape From Cape Town
Steenbokkie"Langebaan is een van ons gunstelingdorpies om te besoek."
Koringberg, Escape From Cape Town
La Belle Vie @ Village-Living"Dis vir seker 'n verskuilde juweel."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Kasteelberg Place Stay"Sentraal geleë en binne loopafstand van alle besienswaardighede en meeste restaurante."
Robertson, Escape From Cape Town
Mabet and Gabriella Guest Rooms"Die Four Cousins restaurant is 'n moet vir ete. Hulle kos en diens was uit die boonste rakke."
Hermanus, Escape From Cape Town
403 on Main"Hermanus is a beautiful place with all amenities close by, lots of things to do."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Blombosch Game Lodge"Dis lekker sentraal om ander Weskusdorpies ook te besoek. Ons het heerlik by restaurante geëet."
Langebaan, Escape From Cape Town
Camelot Cottages"Baie vriendelik, maar min plekke wat dierevriendelik is vir jou hondekind. Was verbied om te parkeer met hond in kar by Casino en Mykonos-parkeerarea na uitkloktyd. Kon nie ons hondekind in die kar los terwyl ons iets wou eet nie. En was reeds uitgeklok om haar by die Cottage te los. Alhoewel sy gewoond is om in die kar te wag (met kos, water en bederfies) wanneer ons by 'n winkel/eetplek moet stop. Baie slegte diens gekry. Ook verbied om kar êrens anders te parkeer en in te stap om ontbyt te kry voor ons vertrek het huistoe."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Sunset Bliss"Too many stop streets, but still loved the town. Lots to do in and around Gansbaai."
Robertson, Escape From Cape Town
House of Pinardt"Awesome Western Cape town for a stop over and to use as a base to explore the surrounding areas."
Montagu, Escape From Cape Town
Montagu Country Hotel"Pragtige landelike omgewing. Sal beslis weer Montagu besoek."