Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5363 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Lekker naweek wegbreek as jy in Johannesburg of Pretoria woon."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Harties Wellness Centre & Accommodation"Schoemansville is a beautiful and very central area - close to boats, shops and other activities. I am surely coming back to the area."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Foreva Wild"Dit is wonderlik dat die groot vyf binne 'n uur se ry bereikbaar is."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Cullinan Diamond Lodge"Baie lekker dorp om te gaan ontspan. Lekker eetplekke en klomp goed om mens mee besig te hou. Dis verseker 'n moet om te gaan besoek."
Parys, Escape From Johannesburg
À la Maison Boutique Guesthouse"Die restaurant O's was 'n wonderlike ervaring, nie net die kos nie, maar ook die pragtige bome langs die Vaalrivier. Ons kom weer!"
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Beka Idube"Gaan besoek gerus Mystic Monkeys and Feathered Creatures Zoo. Dit is 'n wonderlike, skoon en netjiese privaat dieretuin met omtrent alle moontlike ape, voëls en wilde katte daar te sien."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Casa la Gracia"Ek het deur Kroonstad gery en wat opgeval het is die swak toestand van die teerstrate en ten spyte van die droogte lekkende pype op pad na my verblyf. My indruk van die Kroonstad mense is dat hulle vriendelik en gasvry is en ek sal graag meer tyd met 'n volgende besoek wil spandeer."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"A lovely place to take a break!"
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Kwalata Game Lodge"Wildritte was lekker! Area was skoon en netjies. Diere volop."
Muckleneuk, Escape From Johannesburg
186Ridge"Muckleneuk is sentraal geleë met 'n Spar net oor die bult en die Brooklyn-inkopiesentrum net 'n paar km weg."
Kosmos, Escape From Johannesburg
Bali at Scenic Haven Lodge"Dit is kommerwekkend om te sien elke tweede eiendom is in die mark. Iets is besig om in die omgewing te gebeur. Die sekuriteit by Kosmos Village was dierbare goeie mense, hulle was baie professioneel en is baie vriendelik en aangename mense."
Oude Dorp, Escape From Johannesburg
Bietjie Bosveld Lodge"Ek wil net baie dankie sê vir LekkeSlaap en vir Bietjie Bosveld. Ons het lekker gerus en het die naweek baie geniet en sal beslis dit weer doen."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"'n Mens voel nie veilig as jy wag om deur die tonnel te ry nie. Ook nie by die damwal en robotte nie. Die kabelkarre kos duurder by Hartbeespoortdam as die kabelkarre by Tafelberg (geen afslag vir kinders nie)."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Harties Wellness Centre & Accommodation"A great place to explore."
Parys, Escape From Johannesburg
Mistique Waters"Munisipaliteit moet die paaie in die dorp herstel. As jy 'n stukkie sonder 'n slaggat kan kry, doen jy goed."
Parys, Escape From Johannesburg
Mistique Waters"Parys is 'n rustige dorp met 'n wye verskeidenheid aktiwiteite, vanaf die antieke snuffelaar, kokkedoor, ontspanne "shopper", golfman, riviervaarder tot bierdinker! Personeel is vriendelik en behulpsaam, regte Vrystaatse sjarme! Hou net in gedagte dat baie van die winkels en restaurante gesluit is op Sondagaande en Maandae, sommiges op Dinsdae ook om nodige rus na bedrywige naweke te kry. "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Destiny Lodge - Cullinan"Interesting area - lots of history and obviously the underground tour of the Cullinan mine is a unique tourist attraction, as are all their little restaurants and gift shops leading to the mine entrance."
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Ons het 'n oplewing in Parys ervaar wat baie verblydend is. Heelwat nuwe winkels het oopgemaak en die algemene gevoel is dat dinge nou gebeur. Die restaurante waaroor ons gek is, is beter as voorheen. Die blommefees wat in November aangebied gaan word beloof om iets besonders te wees en die maandelikse mark is beslis een van die redes vir ons volgende besoek aan Parys."
Kosmos, Escape From Johannesburg
Galagos Lodge Guest House"Beautiful area, just wrong choice of stay."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Koedoesrus Boskamp"Baie mooi, maar ek verstaan nie hoekom dit so baie kos om op jou eie deur die park te ry nie. Die park asem werklik heerlike wildtuin atmosfeer in. "