Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5363 reviews.
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Opstal Gasteplaas"Lekker restaurante en koffiewinkels. Geniet om rond te stap. Voel baie veilig."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Hartedief Gastekamers"Paaie is verskriklik, hulle kan vir seker iets omtrent hulle gate in die paaie doen. Ek dink ook hulle kan meer aktiwiteite aanbied."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Tendeni Private Lodge"Bly nog steeds goeie waarde vir geld."
Parys, Escape From Johannesburg
River View"Parys is sentraal geleë vir kuiers vanuit die Vrystaat, asook Gauteng"
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Migdâsh Guesthouse"Hartbeespoort, always has a way to surprise one."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Hartedief Gastekamers"Lovely town, clean, but roads need some work."
Hekpoort, Escape From Johannesburg
Magalies Mountain View Cottage"We had a problem with rain since the roads are gravel."
Stilfontein, Escape From Johannesburg
Fair Haven Guest House"Die vervalle myne by die dorp is ongelukkig nie 'n trekplester nie."
Bobbejaansberg Private Nature Reserve, Escape From Johannesburg
De Adelaar Landgoed"Pragtige area - alhoewel ons nie baie diere gesien het nie."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Beesdam Guesthouse"Lekker dorpsgevoel met die energie van die studente."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Chameleon Bush Lodge"Baie lekker wildtuin naby Pretoria wat die Groot 5 bevat."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Uit 'n SANpark Honorary Ranger se oogpunt behoort die hekke te sluit in die aande, gans te veel deurgang verkeer deur die nag, vir 23 000 hektaar plus is sekere wild slegs in areas soos Mongena waar publiek nie kan gaan sonder om top geld te betaal, verspreiding van meer wild sal def aanbeveel word regoor die reservaat."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Green Meadows Apartments"Wonderlike dorpie wat steeds die jongmens se lewe vasvang."
Orkney, Escape From Johannesburg
Goue Myl Orkney Vaal"Dalk baie meer geskik vir ouer mense aangesien ons 'n klagte gekry het van geraas."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Mooiplasie Bush Camp"Paaie was bietjie sleg anders was dit baie lekker."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Bellevue Cottage"Preferred to stay outside town - wanted some tranquility."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Riverstay"Kroonstad ly aan SA-siekte, swak paaie en swak diens in die winkels."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
The Meadows At Millstream"Interessante plekke en restaurante."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
La Fleur Guesthouse & Garden Venue"Pragtige plekke in privaat besit maar die strate en sekere dele benodig dringend aandag. Heerlik restaurant besoek, Loopstraat. Definitief 'n plek om te besoek."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Marulani Bush Lodge"Nie al die plekke in Dinokeng doen moeite om wildsritte te reël nie en selfbestuur kan bietjie stresvol wees met van die paaie. Ons het ook al gevind dat daar van die akkommodasie is wat nie op standaard is nie maar so leer mens jou les en gaan net nie weer soontoe nie."