Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3591 reviews.
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Hancke Holiday Apartments"Die mense en als is fantasties en behulpsaam."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Seester Strandhuis"Baie mooi plek buite seisoen. Ek dink dit kan nogal besig wees in seisoen. Bietjie winderigheid beleef, maar 'n baie mooi Oos-Kaapse vakansiebestemming."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Corner House Accommodation"Pragtige, skoon area en alles is baie sentraal geleë. Veilige staproete langs die see (Marinerylaan)."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Little Rose Self-Catering"Daar is skynbaar geen wetstoepassing vir spoed oortredings nie, want die plaaslike inwoners jaag verskriklik deur PE se strate!"
Port Alfred, Sarah Baartman District
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Port Alfred is a beautiful little holiday destination."
Despatch, Sarah Baartman District
Studio 47"Despatch is 'n netjiese plattelandse dorpie wat gerieflik naby groot sentra is soos Uitenhage en Port Elizabeth."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Beachwalk Bed and Breakfast"Summerstrand is 'n baie mooi en gerieflike bestemming. Ek sal weer daar bly."
Marina Martinique, Sarah Baartman District
Marina Martinique 1297"Asemrowend pragtig, luuks, modern, veilig, rustig en goed geleë."
Pearston, Sarah Baartman District
Pearston Hotel"Klein dorpie op die R63. Mooi omgewing. Sneeu op die berge. Pragtig!"
Cannon Rocks, Sarah Baartman District
Oh Hello"Ek sal enige iemand aanbeveel om dit te besoek. Sommer al die plekkies daar naby. Daar is die interessantste padstalletjie, mense is vriendelik. Soveel interessante inligtig waar die naam vandaan kom ens. Die natuur op sy beste en pragtigste. Dis 'n moet vir elke toeris. Skoon en netjies, word instand gehou. Te pragtig."
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
Coega Lodge"So skoon en netjies. Spar en P&P is nabygeleë en natuurlik Steers/Deboinairs/Fish Aways is altyd 'n wenner. Naby snelweg."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"'n Moet om te besoek. Weg van al die geraas. Pragtig en rustig."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Hancke Holiday Apartments"Perfekte vakansiedorp vir enige ouderdom groep."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Angels Rest"If you want to break away and just have a city life it's one of the places to visit."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"Please clean the place up, build little vendor huts outside the Owl house. Litter."
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
Bluewater Beach House"Very nice area. I will recommend anyone to go to Bluewater Bay for a holiday, close to the N2 high way and close to shops. "
Humewood, Sarah Baartman District
Conifer Beach House"Conifer is twee blokke vanaf die seefront. Mens kan dit sonder versuim aanbeveel."
Kabeljous, Sarah Baartman District
Dio Dell 'Amore"Baie mooi met asemrowende uitsigte, rustigheid van self."
Port Alfred, Sarah Baartman District
The Spinning Reel"Rustige en heerlike dorpie aan die Oos-Kaapse sonskynkus."