Geverifieerde Resensie
Gauteng
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gauteng bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 3192 resensies.
"Baie vliegtuig-lawaai oor area as gevolg van lughawe se aanloopbane."
"I was there for work, not recreation, so it's proximity to the factory I was visiting was more important to me than the area itself."
"Ons is al daaroor om net deur Dinokeng te ry indien ons in die omtrek is en sien altyd diere!"
"We travelled to Erasmus for a race so only stayed for the running race and then left."
"Dis ideaal gelee vir atlete wat aan die Wonderpark Akasia-wedloop wil deelneem. Dis 'n klipgooi van die Wonderpark-inkopiesentrum af."
"Vir ons is dit nogal naby alles wat ons gewoonlik wil doen. Ons is van Ermelo af, en ons sal graag brosjures van plekke en inligting van daardie omgewing wil hê sodat 'n mens die omgewing meer kan benut en besigtig oor 'n naweek."