Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4955 resensies.
"Stunning, beautiful, never disappoints, variety, clean, safe, something for everyone young and old."
"Mooiste plek in die land. Paaie is sonder potholes en omgewing skoon en netjies. Baie om te sien en doen."
"Eindelose opsies van attraksies binneland asook langs die kus. Sal beslis weer teruggaan!"
"Absoluut fantasies, vertoon skoon en netjies, voel of jy in 'n ander land is. Alles is georganiseerd en die buurt is baie goed versorg."
"Ek is mal oor Kaapstad en sal die plek oor en oor besoek."
"We expected it to be warm this time of the year, but it was surprisingly cold though it changed throughout the day."
"So mooi. Soveel om te doen. Sou vir 'n maand kon bly en nie by alles uitkom wat daar is om te doen nie."