Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5363 reviews.
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
A Touch of Grace"I have noticed that Potchefstroom is calm and more safe than most destinations in SA."
Senekal, Escape From Johannesburg
Senekal Self-Catering Accommodation"Senekal is 'n dorp met baie potensiaal vir groot dinge."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Honey Lodge"Dis 'n wonderlike ervaring en binne 30 minute vanaf Pretoria. Die verskillende blyplekke daar is gewoonlik baie gewild en eetplekke ook. Fantasiese naweekwegbreekplek!"
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Water's Edge Shabbat Guest House"Mooi dorp met baie om te doen en te sien."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Opstal Gasteplaas"Goeie infrastruktuur, hoë gehalte sport- en opvoedingsisteme."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Wild is maar skaars, maar ons geniet die bosveld en Arlington Brewery."
Lindequesdrif AH, Escape From Johannesburg
Sola Gracia Log Cabin on Vaal"Gaan altyd daarheen, want ek bly in Vereeniging, so dis naby aan die huis indien daar 'n noodgeval is."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Crimson Bush Lodge"We saw amazing game during our drives and it was a thoroughly enjoyable experience."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Personeel hulpvaardig en baie vriendelik."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Halfway There Game Lodge"Eks mal oor Dinokeng en sal weer gaan."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Die selfryrit was goed gebaken en ons het baie pret gehad."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Lethula"Well maintained, and the animals are well taken care of."
Parys, Escape From Johannesburg
Cottage @ 49"Baie plekke om te sien en restaurante om te ontspan en kuier."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Vulture Creek"Gaan elke keer terug soontoe. Beslis 'n moet om vakansie daar te gaan hou."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Siyaya Bush Lodge"Baie nader as Kruger en soveel verskillende lodges en plase om van te kies."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Plaas Toe"Hulle kan hul paaie beter merk, dit voel of 'n mens al in die rondte ry!"
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Parys is a calm and quiet town with surprises. Pity they have closed access to the river park. Businesses should lobby for its reopening and public access."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Oppiberg Guesthouse en Spa"Ek sien daar's baie aan die gebeur en dis goed, die weer is lekker die mense is vriendelik. Dit is beslis 'n baie lekker kuier en gesellige plek."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Kudu Bush Camp""Self-drive" gedoen, maar min diere gesien."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Ngiri Safaris"Dinokeng is en sal altyd ons 1ste keuse bly! Grondpaaie is nie noodwendig so lekker om op te ry nie, maar nie onrybaar nie. Soos verduidelik is gaste se bande te hard en veroorsaak die sinkplaateffek. Steeds ons lekkerste vakansieplek!"
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Harties Is Africa Safari Lodge"Harties is a good escape place. It has fun activities. However, the places of attraction/activities are far apart. So you need to be careful when choosing activities for the day or else you might be late for some of the activities."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Hunters Pride 35"Game is sparse, but a pleasant bush experience."