Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3591 reviews.
Port Alfred, Sarah Baartman District
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Baie mooi plek, maar geen winkels oop na 17:00. Slegs 1 of 2 restaurante en ‘n vulstasiewinkel is oop."
St Francis Bay, Sarah Baartman District
Barnard Self-Catering Accommodation"St Francisbaai is prentjiemooi en daar is heelwat kwaliteit restaurante, supermarkte en kleiner winkeltjies om te besoek. Die marina is pragtig en die hawe is beslis n besoek werd."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."Verkenning te voet deur die hele dorpie om regtig alles te beleef is die beste. Het ook voetbrug oor rivier terdeë geniet. 'n Besoek somer asook winter is uniek om die natuurskoon te beleef. Bespreek indien jy aandete wil eet by 'n restaurant."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Port Elizabeth Self-catering Apartments"Thank you for the wonderful stay and ensuring I get to make memories, beautiful ones with my kids."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Doornberg Guest Farm"Ware juweel van 'n dorpie. Lekkerste sop by The Brewery geëet. Fossiel-liefhebbers paradys. Uil huis is 'n moet sien."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Country Cottages"Oulike dorpie, sal dit net eerder in die toekoms in die somer besoek. Was baie koud gewees met ons besoek. Skep geboude en netjiese strukture vir die plaaslike inwoners om hulle produkte te verkoop. Baie werkloosheid in die dorp en gemeenskap wat op hierdie manier aangespreek kan word. Die eetplekke baie duur. Voel die publiek word bietjie uitgebuit met hul buitensporige pryse!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Country Cottages"Really enjoyed seeing the owl house, despite it being bitterly cold. It would have been nice to have more time there, but that was our fault not theirs."
Greater Addo, Sarah Baartman District
Addo African Home, Restaurant and Safari"Kirwood Wildsfees was great! Wens die pragtige verblyf was net baie nader. Die reis na 'n lang dag se kuier by die fees. Maar tog nie te ver ver."
Cannon Rocks, Sarah Baartman District
Shipwreck Cottage"Great plek, sal were gaan. Karavaanpark is net bietjie aan die duur kant vir my persoonlike begroting."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."Basies min te sien. Het tog besoek aan UIlhuis geniet."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Outsiders B&B"Mooi, skoon dorpie met netjiese huise. Het heerlik by die Tower Restaurant geëet. Dis 'n wenner plek met vriendelike mense."
"Nog steeds waarde vir geld. Dit is 'n olifantpark. Klein dingetjies waaraan bestuur moet aandag gee om beeld te poets vir veral oorsese besoekers. Paaie is besig om verweer te raak. Gate in teerpad maak slegte indruk. Personeel is behulpsaam en beleefd. Beef Baron gee uitstekende etes. "
Aberdeen, Sarah Baartman District
Pagel House B&B"Georg Restaurant kan net so wel in die Suidelike Voorstede van Kaapstad gewees het! En dis in Aberdeen, Suid Afrika. Georg Restaurant is 'n moet om te besoek. Die Karoo lam tjops was keurig bedien saam met groente en aartappel-koekies. Die nagereg van malva poeding saam met roomys was heeltemal te veel vir een persoon. Daar is ook ander interessante geregte op die spyskaart, soos wildsvleis saam met blou kaas! Ons gaan weer Georg Restaurant besoek!"
Kareedouw, Sarah Baartman District
Assegaaibosch Country Lodge"Asemrowende klein dorpie met vriendelike mense. Ferrari se pub is 'n moet en daar kry 'n mens organiese heuning te koop."
Steytlerville, Sarah Baartman District
The Royal Steytlerville"Mooi skoon, rustige Karoodorp om 'n paar dae te rus. Mens kan lekker stap. Baie mooi kerk. Interessante kunswerke. Pragtige Karoo-natuurskoon."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman District
Dunwerkin Self-catering Accommodation"Heerlike rustige vakansiebestemming. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Elke's Guesthouse"Die dorp is pragtig. Die uil Huis se mense was baie vriendelik en behulpsaam. "