LekkeSlaap blog
Jou gids tot die South African 4×4 & Outdoor Show
deur Bea PuntTrek jou kalender nader en pen hierdie geleentheid neer as jy na ’n bietjie avontuur verlang! Die South African 4×4 & Outdoor Show by die Zwartkops-renbaan is ’n ikoniese geleentheid vir avonturiers, reisigers en buitelug-entoesiaste wat op soek is na die nuutste toerusting en kundige advies. Of jy nou droom van jou volgende roetereis of […]
’n Lekke lentenaweek: Topbestemmings buite Kaapstad, Johannesburg en Durban
deur Nanje LourensLente in Suid-Afrika is die perfekte tyd om ’n naweektas te pak, die vensters af te draai en die pad vir ’n vinnige wegbreek te vat. Die bloeisels begin kopuitsteek, die lug is vars en die son wat ’n bietjie warmer skyn herinner dat die somer om die draai is. Of jy nou in Kaapstad, […]
Aardklop: Vier kuns en kultuur in Potchefstroom
deur Nanje LourensErvaar die Aardklop-atmosfeer Aardklop is een van Suid-Afrika se voorste kulturele vieringe wat jaarliks in Potchefstroom in Noordwes plaasvind. Aardklop, wat gewoonlik vroeg in Oktober gehou word, lok besoekers van reg oor die land om ’n week van teater, lewendige musiek, komedie, kabaret, visuele kunste en gesinsvriendelike vermaak te geniet. Met meer as 700 kunstenaars […]
Old Mutual go2berg: Suid-Afrika se epiese bergfietsreeks
deur Dominique FuchsDie Old Mutual go2berg-wedren neem fietsryers op ’n onvergeetlike bergfietswedren deur Suid-Afrika se skouspelagtige landskap. Fietsryers begin die sewedag-avontuur in Villiers, Vrystaat en eindig by Champagne Castle in die Drakensberge, KwaZulu-Natal. Die wedren strek oor uitdagende terrein en deur afgeleë natuurskoon en bring gemeenskappe bymekaar. Dit is meer as net ’n wedren, dit is ’n […]
Jou gids tot die South African 4×4 & Outdoor Show
Trek jou kalender nader en pen hierdie geleentheid neer as jy na ’n bietjie avontuur verlang! Die South African 4×4 & Outdoor Show by die Zwartkops-renbaan is ’n ikoniese geleentheid vir avonturiers, reisigers en buitelug-entoesiaste wat op soek is na die nuutste toerusting en kundige advies. Of jy nou droom van jou volgende roetereis of […]
’n Lekke lentenaweek: Topbestemmings buite Kaapstad, Johannesburg en Durban
Lente in Suid-Afrika is die perfekte tyd om ’n naweektas te pak, die vensters af te draai en die pad vir ’n vinnige wegbreek te vat. Die bloeisels begin kopuitsteek, die lug is vars en die son wat ’n bietjie warmer skyn herinner dat die somer om die draai is. Of jy nou in Kaapstad, […]
Aardklop: Vier kuns en kultuur in Potchefstroom
Ervaar die Aardklop-atmosfeer Aardklop is een van Suid-Afrika se voorste kulturele vieringe wat jaarliks in Potchefstroom in Noordwes plaasvind. Aardklop, wat gewoonlik vroeg in Oktober gehou word, lok besoekers van reg oor die land om ’n week van teater, lewendige musiek, komedie, kabaret, visuele kunste en gesinsvriendelike vermaak te geniet. Met meer as 700 kunstenaars […]
Old Mutual go2berg: Suid-Afrika se epiese bergfietsreeks
Die Old Mutual go2berg-wedren neem fietsryers op ’n onvergeetlike bergfietswedren deur Suid-Afrika se skouspelagtige landskap. Fietsryers begin die sewedag-avontuur in Villiers, Vrystaat en eindig by Champagne Castle in die Drakensberge, KwaZulu-Natal. Die wedren strek oor uitdagende terrein en deur afgeleë natuurskoon en bring gemeenskappe bymekaar. Dit is meer as net ’n wedren, dit is ’n […]
Professional Beauty Johannesburg Expo: Jou gids
Die Professional Beauty Johannesburg Expo bring die nuutste tendense in hare, skoonheid en welstand na die Gallagher Konvensiesentrum. Hierdie geleentheid verbind professionele persone, studente en entoesiaste met die beste handelsmerke, veranderinge en opleidingsgeleenthede in die bedryf. Hetsy jy dit bywoon om te leer, produkte te koop of nuwe besigheidsmense te ontmoet, die ekspo bied alles […]
Comic Con Africa: Johannesburg en Kaapstad
Comic Con Africa is Suid-Afrika se vernaamste multi-genre-strokiesprentkonvensie en spog met twee groot geleenthede — een in Johannesburg en een in Kaapstad. Dit vier alles rakende popkultuur, insluitend strokiesprente, videospeletjies, anime, manga en wetenskapsfiksie. Sedert dit in 2018 ontstaan het, het dit ’n hoofbyeenkoms vir die plaaslike aanhangergemeenskap geword en lok dit elke jaar tienduisende […]
George Landbouskou | Die Tuinroete se grootste boerderygeleentheid
Elke jaar rondom Augustus neem die George Landbouskou die George Skougronde oor en sorg dit vir ’n feestelike naweek van boerdery, kos, vermaak en gemeenskapsgees in die Suid-Kaap. Hierdie ikoniese landbougeleentheid is al meer as 160 jaar deel van die streek se erfenis, en dit groei steeds – letterlik en figuurlik. Of jy nou ’n […]
Bobaasboswegbreke: 7 pragtige verblyfopsies in Marlothpark
Jeuk jou voete om uit die Goudstad se gewoel te ontsnap en werklik te ontspan? Dan is dit tyd om Marlothpark in te vaar. Dit is die perfekte plek om die vars bosveldlug in te asem en jouself in die natuur te verdiep. Hierdie unieke vakansiedorp is ’n wildreservaat waar diere vrylik rondloop en dit […]